Elsa En Magriet Op Skou (2022)

Product information

Rating

4 out of 5 stars

rating

Susters, Elsa en Magriet kan mekaar nie verdra nie. Hulle sit die huis (waarin hulle saamwoon) op die mark – permanent – om die geselskap van nuwe mense te geniet. Maar dinge ruk handuit wanneer Barney, die eiendomsagent ‘verdwyn’.

Genre: Drama
Duration: 00:54:40
Elsa En Magriet Op Skou (2022) 0

Product options