AF - Voetspore in Suid Afrika

Product information

0

Rating

4 out of 5 stars

rating

Voetspore in Suid Afrika Die son kom op oor suidelike Afrika. Ons vertrek op ‘n reis op die ongebaande weë van ons land. Dis ‘n ontdekkingstog. Dit is die begin van Voetspore in Suid Afrika. Vanjaar se reis word beplan vir binne die grense van ons land. Dis die begin van ‘n nuwe avontuur. Local is lekker! Ons soek na plekke waar ons nog nie voorheen was nie. Maar daar is nog ‘n uitdaging. Dié keer wil ons die reeks uitsaai, soos wat ons reis. Daarom moet ons in veel meer detail beplan.

Genre: Documentary
Seasons:3
AF - Voetspore in Suid Afrika 0

Product options